Zoekresultaten voor: *
Resultaat 741 - 760 (van 852)
Hulsels van kristal
bundel aangebied aan Ernst Van Heerden by geleentheid van sy vyf-en-sestigste verjaardag op 20 Maart 1981
Afrikaans | 241 pagina's | Tafelberg, Kaapstad | 1981
Gedrukt boek
Boereoorlogstories
34 verhale oor die oorlog van 1899-1902
Afrikaans | 325 pagina's | J.L. van Schaik, Pretoria | 1998
Gedrukt boek
Die dye trek die dye aan
verse oor lyflike liefde
Afrikaans | 248 pagina's | Human & Rousseau [etc.], Kaapstad | 1998
Gedrukt boek
Perspektief en profiel
'n Afrikaanse literatuurgeskiedenis
Non-fictie
Afrikaans | 735 pagina's | Van Schaik, Pretoria | 1998
Gedrukt boek
Perspektief en profiel
'n Afrikaanse literatuurgeskiedenis
Non-fictie
Afrikaans | 819 pagina's | Van Schaik, Pretoria | 1999
Gedrukt boek
Reisatlas van Suid-Afrika en Botswana, Mosambiek, Namibië, Zimbabwe
Non-fictie
Afrikaans | 80 pagina's | Sunbird, [Cape Town] | 2000
Gedrukt boek
In memoriam Ingrid Jonker
Afrikaans | Engels | 91 pagina's | Human & Rousseau, Kaapstad | 1966
Gedrukt boek
Suid-Afrikaanse kuns van die twintigste eeu
Afrikaans | Engels | 133 pagina's | Human & Rousseau, Kaapstad [etc.] | 1966
Gedrukt boek
Op Papa se skouers
AFRIKAANS - Om skool toe te stap saam met Mamma, Gogo en Tata is groot pret. Maar om hoog in die lug op Pappa se skouers te sit, is die HEEL BESTE! Op Pappa se skouers nooi jong lesers uit om saam met 'n seuntjie en sy pa skool toe te stap, waar hulle mekaar groet op 'n baie spesiale manier. Niki Daly het in 2009 'n Molteno-medalje (Goud) ontvang vir sy bydrae tot kinderliteratuur in Suid-Afrika. In 2020 is hy met 'n SALA (South African Literary Award) bekroon vir It's Jamela! Leeftijd 0-4 jaar
Afrikaans | Tafelberg, * | 2021
Gedrukt boek
Die baie baie snaakse boek
AFRIKAANS - Die kinders in juffrou Seekoei se klas is vanoggend baie besig! Hulle baljaar en speel, hulle teken prentjies en sing liedjies. Maar elke nou en dan loer juffrou Seekoei kwaai oor haar bril. Waarom lag Hiëna die hele tyd? Wat is so verskriklik snaaks? Kom vind self uit in hierdie baie, baie snaakse boek en lag dubbel so hard vir die grappies in die grappieboek wat op die middelste agt bladsye versteek is! Leeftijd 4+
Afrikaans | Pan MacMillan, * | 2021
Gedrukt boek
Speurhond Willem in Skotland
AFRIKAANS - Hoofkommissaris Servin het 'n ou kasteel naby Edinburgh gekoop, maar 'n doedelsakspelende spook veroorsaak dat gaste hulle vinnig uit die voete maak! Willem en Adriaan moet kom help. Maar daar's ook 'n bende bankrowers doenig in Skotland en soos dit maar gaan, bevind Willem en Adriaan hulle kort voor lank in nog 'n speurtog, op die spoor van die Bandy-broers. Leeftijd 6+
Afrikaans | Tafelberg, * | 2021
Gedrukt boek
Diereverkenners: Tobie die diepseeduiker
AFRIKAANS - Aandag alle avonturiers! Die Diereverkenners-reeks is 'n inspirasie om jou drome na te jaag. Tobie is 'n jong tier wat daarvan droom om die donkerste dieptes van die oseaan te verken. Al wat hy nodig het, is waagmoed, deursettingsvermoe en 'n tuisgemaakte duikboot! Kom saam met Tobie op 'n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte oseaanverkenners. Tobie die diepseeduiker volg op Lola en die singende orgidee in the Diereverkennersreeks. Leeftijd 4+
Afrikaans | LAPA, * | 2021
Gedrukt boek
Met woorde soos met kerse
inheemse verse
Afrikaans | 255 pagina's | Kwela boeke, Kaapstad | 2002
Gedrukt boek
Die Suidhoek van Afrika
geskrifte oor Suid-Afrika uit die Nederlandse tyd, 1652-1806
Afrikaans | 255 pagina's | Protea Boekhuis, Pretoria | 2002
Gedrukt boek
Zuidafrikaansche poëzie
Afrikaans | 159 pagina's | De Nederlandsche Boekhandel, Antwerpen | 1944
Gedrukt boek
Babalela 4: Ons kan
AFRIKAANS - Kom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture! Leeftijd 3+
Afrikaans | LAPA, * | 2023
Gedrukt boek