Zoekresultaten voor: *
Resultaat 721 - 740 (van 852)
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Afrikaans | 199 pagina's | Human & Rousseau, Kaapstad [etc.] | 2001
Gedrukt boek
Samba Traore
Samba Traore trekt zich na een roofoverval terug in zijn geboortedorp om daar van zijn buit te genieten. De dorpsbewoners vragen zich af hoe hij aan dat geld komt
Film
Leer Afrikaans
Cursus Afrikaans voor enigszins gevorderden, gericht op zakenmensen
Non-fictie
Software
Geskiedenis van Suid-Afrika
van voortye tot vandag
Afrikaans | 640 pagina's | Tafelberg, NB-Uitgewers, Kaapstad | 2012
Gedrukt boek
Lillie die heksie in die land van die dinosourusse
AFRIKAANS - Hierdie keer doen Lillie 'n heksesprong wat haar miljoene jare terugneem tot in die land van die dinosourusse. Maar – o gedorie! – kleinboet Leon is ook daar! Hoe op aarde het hy daar gekom? Lillie wil hom so gou moontlik terug huis toeneem, maar dan gebeur iets vreesliks: 'n Pterosourus gryp die knapie en vlieg met hom weg! Hoe nou gemaak? Sal Lillie haar boetie betyds uit die vlieende reus se kloue kan bevry? Leeftijd 6-9
Afrikaans | Protea Boekhuis, * | 2015
Gedrukt boek
Ink en ander verhale
AFRIKAANS - Ontdek ’n wonderwereld van stories en stemme! Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef-, taal- en ervaringswereld te spreek. Daar is romantiese stories, liegstories en lagstories, stories wat jou sal laat naels kou, en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te laat nadink. Hierdie lekkerleesbundel bevat verhale deur van die bekendste en mees bekroonde Afrikaanse skrywers asook ’n handvol opwindende nuwe stemme. Leeftijd...
Afrikaans | LAPA, * | 2015
Gedrukt boek
Kyk voel vat Plaasmaats
AFRIKAANS - Hierdie boek bevat sagsinnige rympies met gepasde teksture waaraan jou baba kan vat en voel. Dit is die ideale manier om jou baba op 'n sensoriese wyse bekend te stel aan plaasdiere.
Afrikaans | Priddy Books, * | 2018
Gedrukt boek
Monsterpizza
AFRIKAANS - Zia se pa se werk is om pizza af te lewer. Vanaand gaan Zia vir die heel eerste keer saam met hom op sy bromponie ry. Maar as 'n mens pizza aflewer, kan jy vreemde mense ontmoet en baie vreemde dinge kan gebeur! Leeftijd 7+
Afrikaans | LAPA, * | 2019
Gedrukt boek
Die Goorgomgaai
AFRIKAANS - ‘n Muis gaan stap deur die donker bos. 'n Vos sien die muis en hy dink aan kos." Loop verder saam met die vindingryke muis deur die donker bos en ontdek wat gebeur wanneer hy 'n vos, 'n uil en 'n honger goorgomgaai raakloop ... Leeftijd 0-4 jaar
Afrikaans | Protea Boekhuis, * | 2020
Gedrukt boek
Dichters uit Zuid-Afrika
bloemlezing voor Groot-Nederland
Afrikaans | 126 pagina's | de Bussy, Pretoria [etc.] | 1917
Gedrukt boek
Afrikaanse prosabundel
'n bloemlesing uit die eerste en twede beweging
Afrikaans | 250 pagina's | De Bussy [etc.], Pretoria [etc.] | 1922
Gedrukt boek
Kultuurgeskiedenis van die Afrikaner
die eerste beskrywing van die Boere-volkslewe in al sy vertakkinge
Afrikaans | Nasionale Pers, Kaapstad [etc.] | 1945
Gedrukt boek
Verklarende Afrikaanse woordeboek
Afrikaans | 734 pagina's | Van Schaik, Pretoria | 1947
Gedrukt boek
Digters uit Suid-Afrika
bloemlesing uit die poësie van die Tweede Afrikaanse Taalbeweging
Afrikaans | 254 pagina's | H.A.U.M., v/h Dusseau, Kaapstad | 1947
Gedrukt boek
Kwartet
M.E.R., Ina Rousseau, Elisabeth Eybers, Henriette Grové
Afrikaans | 186 pagina's | Nasionale Boekhandel Bpk, Kaapstad [etc.] | 1957
Gedrukt boek
Die uitvoerende kunste in Suid-Afrika
Afrikaans | 126 pagina's | Departement van Inligting, Pretoria | 1969
Gedrukt boek
Afrikaanse woordeboekie
Afrikaans-Engels en Engels-Afrikaans
Afrikaans | Engels | 456 pagina's
Gedrukt boek